Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Ook genoem | Honda Fit |
Produksie | 2001–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Honda Global Small Car |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Honda Logo, Honda Ballade/Honda Civic |
Die Honda Jazz, ook bemark as die Honda Fit, is 'n vierdeur, voorenjin, voorwielaangedrewe superminimotor wat sedert 2001 deur Honda in agt lande vervaardig en wêreldwyd bemark word.[1] Dit is nou in sy derde geslag en verkope het reeds 5 miljoen eenhede verbygesteek in 2014.[2]